,

Harry Potter en die Orde van die Feniks

R120.00

Author: JK Rowling

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Harry Potter staan aan die begin van sy vyfde jaar by Hogwarts Skool vir Heksery en Towerkuns. Anders as die meeste skoolseuns geniet Harry nooit sy somervakansie nie, maar hierdie vakansie is nog slegter. Soos gewoonlik versuur die Dursleys sy lewe en selfs sy beste vriende, Ron en Hermien, skeep hom af. Harry het genoeg gehad. Hy begin voel hy moet iets doen, enigiets, om sake te verander. Maar die vakansie eindig op ‘n baie vreemde en dramatiese noot. En by Hogwarts vind Harry dat die lewe ondraaglik geword het…

Shopping Cart