,

Heleen en die heks met hoofpyn

R100.00

Author: Corlia Fourie

Condition: Used – Very Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

In die middel van die groot bos woon ‘n lelike ou vrou met gitswart oe en klitsgrashare, ‘n moesie op haar neus en ‘n sak vol toorgoed. Sy haat gelukkige kinders met elke beentjie in haar lyf, want hulle gee haar hoofpyn. Erge hoofpyn – sodat sy vir dae aan stink bossies moet ruik om reguit te kan sien. Is sy dalk ‘n …’n heks? Maar daar is nie hekse nie!

Terwyl Heleen eendag kortpad deur die bos kies skool toe, beland haar naam per ongeluk in die ou vrou se gevreesde gommagomboek. En, ag togga, riepe rogga, as jou naam eers daarin opgeskryf staan…!

Shopping Cart