,

Kruit en klinkerkole

Skrywer: WA Hickey

Toestand: Gebruik / Goed

Guaranteed Safe Checkout

Op negentienjarige ouderdom moet Erik sy familieplaas verlaat. Slegs met sy klere aan sy lyf durf hy die vreemde aan.

Erik begin as stoker by die spoorwee werk. Die uitbreek van die Tweede Wereldoorlog bring ‘n omwenteling in almal se lewens. Vriendskappe spat uitmekaar…

 

Shopping Cart