Net toe jy gedink het geen boek kan weer so oorspronklik wees nie!
‘n Storie vir lag en skrik en kopkrap, waarin jongmense nie wroeg oor die lewe se probleme nie…
….behalwe liefde, moord en Facebook!
R40.00
Author: Francois Bloemhof
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock