Rikus gaan by sy ouma en oupa woon maar hy wil graag ‘n ekstra inkomste verdien om die roosgate wat sy pa nog voor sy dood gegrawe het- te kan vul. Hy word dus ook ‘n koerantjoggie soos vele ander seuns van sy ouderdom. Dan sal die spesiale geskenk vir sy ma wys wanneer sy ontslaan word uit die hospitaal.
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Miekel die koerantjoggie
R20.00
Author: Hester Heese
Condition: Used- good
Availability: 1 in stock




