William en Jaimey leef vir karate, maar nooit kon William droom dat ander hom sou dryf en uittart om homself te verdedig nie. Jaimey, wat vir hom soveel beteken, beskou hom as ‘n regte bleekgees omdat hy toelaat dat Boz, die skoolbullebak, hom tempteer. Wat gaan William doen?
Afrikaans kinders/Jeug, Fiction
Swart Gordel
R50.00
Author: Nicholas Walker
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



