Terwyl die wereld voortspoed op pad na die trompet-oordele en ryke oes van siele soos die Skrif voorspel, begin Rayford en Buck van die twee uithoeke van die wereld na hulle dierbares soek.
Namate meer oordeelsprofesiee in vervulling tree, bly al minder skeptici oor. Selfs die vyande van God weet nou teen wie hulle die stryd moet aanknoop, en die wereld word verplig om kant te kies.




