,

Die mag teen verdrukking (2)

R40.00

Author: Tim Lahaye / Jerry B Jenkins

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

In een rampspoedige oomblik verdwyn miljoene mense dwarsoor die wereld.

Diegene wat agterbly, staar oorlog, hongersnood, siektes en natuurrampe in die gesig. Dit alles gaan so verwoestend wees dat slegs ‘n kwart van die mensdom gaan oorleef, en vir die vyand van die Antichris en sy nuwe wereldorde is die kanse op oorlewing nog skraler.

Rayford Steele, Buck Williams, Bruce Barnes en Chloe Steele span saam om die Mag teen Verdrukking te vorm. Hulle taak is duidelik uitgespel, en hulle het net een doel voor oe, naamlik om saam te staan en die vyande van God te beveg gedurende die sewe mees chaotiese jare wat die wereld ooit sal beleef.

Shopping Cart