,

Hulle wat agterbly (1)

R40.00

Author: Tim Lahaye

Condition: Used – Fair (In back of book is writing)

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

In een rampspoedige oogwink verdwyn miljoene mense oor die hele aarde.

Voertuie, skielik onbeman, bly buite beheer aan die loop. Angsbevange beleef mense hoedat hulle geliefdes voor hulle oe verdwyn.

Te midde van chaos dwarsoor die wereld moet kaptein Rayford Steele begin soek na sy vrou en kinders, na antwoorde, na die waarheid. Maar hoe verpletterend die verdwyning van mense ook al, die donkerste tyd in die geskiedenis van die planeet Aarde le nog voor…

Shopping Cart