Komas uit ‘n Bamboesstok
synde die mirakelagtige terugkeer na lewerversaking van ene Marco Polo bevattende reisbeskrywings en aantekeninge oor die natuurlike geografie rakendie die ooreenkoms van die aardkloot met die sfere mineralies medisinaal, retories en volgens die beurs
Bewerk deur DJ Opperman





