Gedigte oor die musiek
Liggaamlose Taal is ‘n versameling van meer as honderd Afrikaanse gedigte wat in bogenoemde vier groeperings tuishoort. Van die bekendste Afrikaanse digters verskyn in hierdie letterkundige musiekwereld: Leipoldt en Visser, Van Wyk Louw en Opperman , Ina Rousseau en T.T Cloete.
Altesame ‘n versameling van 33 digters.




