,

Jana se geheim

R20.00

Author: Nita Griessel

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

In haar skooltassie van kleintyd laat oom Jos vir Jana ‘n geheim agter wat haar Vergenoeg toe stuur, na Armand Schutte toe.

Onder die dekmantel van werkloosheid word sy as stalmeester op die vakansieoord aangestel. Hier, onder die Schutte-man se neus, gaan sy haar wreek en hom aan die kaak stel.

Maar pleks dat hy hom soos ‘n skurk gedra, is Armand deurgaans ordentlik, trouens, hy slaan skoon Jana se voete onder haar uit.

Sy moet vasbyt om kop te hou. Nie net om haar identiteit geheim te hou nie, ook om moed te kry om hom met die lelike waarheid te konfronteer. Hy bly ‘n wolf in skaapsklere…

Shopping Cart