,

Lank, Donker en Dierbaar

R20.00

Author: Madelie Human

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Rochelle se herontmoeting met die onbehoorlik aantreklike Zirk is vir haar ‘n verrassing, want sy het gedink hy is gemeen en genadeloos en baie ver van dierbaar. Die feit dat hy haar hele wese in beroering bring, sal beslis oorwaai, want verlief raak is mos nie in haar vyfjaarplan nie.

Toe hy boonop ‘n praktyk in Bela-Bela oorneem, natuurlik heel toevallig, en sy ouma vir Rochelle vertel sy is die uitverkore een vir haar geliefde kleinseun, probeer Rochelle naarstiglik om Kupido se lastige pyle met haar eie toekomsplanne te ontduik.

Sy besef egter sy kan nie meer sonder Zirk leef nie en weet haar vyfjaarplan is na die maan…maar voel Zirk dieselfde oor haar?

Shopping Cart