,

Meer as ‘n speletjie

R20.00

Author: Dina Botha

Condition: Used 

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Zialee bevind haar in ‘n onhoudbare situasie. Sy woon so te se in een huis saam met die man wat sy begin liefkry en sy broer, aan wie sy eenmaal so na was as wat ‘n man en vrou maar kan kom. Erger, haar gewese geliefde is intussen getroud en hy en sy vrou het ‘n baba.

Maar veel van ‘n keuse het sy nie want waar sy eens ‘n rykmansdogter was, is sy nou presies die teenoorgestelde daarvan. Al wat vir haar oorbly, is om mee te doen aan ‘n speletjie met die man wat sy liefkry.

Die voorgeery begin seermaak. En die hart laat hom nie voorskryf nie.

Beleef die emosie!

Shopping Cart