,

Tropiese liefde

R20.00

Author: Rika du Plessis

Condition: Used – As good as new

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Die vreemdeling wat Linda se prokureur as haar bestuurder aanstel op die plaas wat sy geerf het, is toe nie so vreemd nie. Hy het bloedbande met iemand uit haar verlede, die dat hy haar so baie herinner aan die jong man wat eens op ‘n tyd haar hart gesteel het. En dit is juis daardie verlede wat hy teen haar hou.

Teen die tyd dat Linda besef sy het hierdie man liefgekry, weet sy egter ook hy gaan haar nooit vergewe nie en daar is geen toekoms vir hulle saam nie. Daar is net een uitweg: Sy moet vlug en van hom vergeet.

Shopping Cart