In die 125 jaar van sy bestaan het Pretoria mooi oud geword – ‘n waardige stad, wat sy funksie as administratiewe hoofstad van die land met grasie vervul.
Maar soos Hannes Meiring die geboue geskets het, het iets van die verlede wat bly voortleef het in die geboue uitgereik het, en het die mense wat eens daar gewoon en gewerk het, kom saamstap deur ou Pretoria.