, , ,

365 wyshede uit die pen van Gretha Wiid

R40.00

Author: Gretha Wiid

Condition: Used – Very Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Jy hoor gedurig van affairs, en die vroue om jou kla aanmekaar oor hulle mans. En moet tog asseblief nie oor passie en vurige seks praat nie….

Stop! Bly net kalm en lees van hierdie 365 wyshede uit die pen van Gretha Wiid. Hier is genoeg vir ‘n hele jaar. Of jy kan sewe op een slag lees, net soos jy wil, wanneer jy wil, volgens jou behoefte. En jy kan haar radikale planne vir jou vriende en familie aangee wanneer hulle negatief voel oor getroud wees.

Hierdie wyshede bring jou tot stilstand oor hoe om ontrouheid te voorkom en te vergewe. Dit gee jou moed om beter verhoudings met jou man en kinders en selfs jou skoonma te bou. En hoe jy alles – van seks tot geld – in balans kan hou soos God jou leer.

Shopping Cart