Aftrede, werkloosheid – ‘n trauma of ‘n uitdaging?
In ‘n tyd van groot getalle vrywillige en noodgedwonge aftredes kan beplanning en geloof die faktore wees wat die deurslag gee.
Afgetree of werkloos! Wat nou? van dr Willie Marais verskaf “die regte woord op die regte tyd”.