Hierdie boek is ‘n geskenkgids met meer as 500 oorspronklike idees. Party is amusant, ander is prakties, en die res is geinspireer deur internasionaal beroemde mense se staaltjies oor geskenke wat hulle al gegee het…
Afrikaans, General, Non-Fiction
Die Perfekte Geskenk
R50.00
Author: Susannah Constantine & Pia Marocco
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock





