,

Dis ek, Anna

R50.00

Author: Elbie Lotter

Condition: Used – Good

Availability: 2 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Op die nagrit na Bloemfontein onthou Anna hoe dit was. Hoekom sy as kind haarself Stom Anna genoem het. Want dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het, is iets wat sy nooit kon oorvertel nie. Nie aan haar ma nie, nie aan haar beste vriendin, Helena, nie, en selfs nie aan haar eie pa nie.

Dit is ‘n verhaal wat sy nou eers, jare later kan uitskryf. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het.

Shopping Cart