,

Erfgenaam vir Groenvlei

R40.00

Author: Makkie de Beer

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Hierdie boek gaan oor vier plase. Hulle lief en leed…ook vreugde, deel hulle vir baie jare. Hulle is nou bymekaar ingeweef, met voorspoed en teenspoed. Dit speel af in Noordwes Transvaal naby Rooiberg. Die ouer mense is besig om stadig te onttrek, om die jong geslag kans te gee om hulle drome te laat bewaarheid word. Tussen die groot Wilgerbome, wat deur die voorgeslag geplant is, is Rietpoel, die ondergrondse watergat, die slagaar van die kontrei.

Groenvlei, Rietpoel, Kranskop, en Rooipoort, elke plaas het sy interessante geskiedenis.

Shopping Cart