Begeer jy om te floreer en om ‘n lewe van doelgeregtheid en vervulling te leef? Sukkel jy om God se wil te verstaan en wonder jy partykeer of Hy in die besonderhede van jou lewe belangstel? Hierdie boek sal jou help om God se definisie van ‘n oorvloedige, doelgerigte lewe te ontdek en verskaf praktiese stappe om dit vir jou moontlik te maak om dit te bereik.
Afrikaans, Non-Fiction, Religion
Floreer – 7 Beginsels vir ‘n lewe met impak
R50.00
Author: Martin de Lange
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock