Goeiemore, Mnr Mandela vertel die uitsonderlike verhaal van hoe ‘n jong vrou se lewe, oortuigings en vooroordele omvergewerp word deur die grootste staatsman van ons tyd. Dit volg die ongelooflike lewenspad van ‘n verskrikte tikster in haar vroee twintigs wat gekies word as die president se lojaalste steunpilaar en haar loopbaan daaraan wy om reisgenoot en versorger te word van die man wat sy “Khulu” noem. Oupa.
Afrikaans, Non-Fiction
Goeiemore, Mnr Mandela
R80.00
Author: Zelda le Grange
Condition: Used – Very Good
Availability: 3 in stock


