Omdat dit vir die boer nie ‘n eenvoudige taak is om siektes te diagnoseer nie, is die gevaar altyd groot dat hy te lank sal uitstel voordat hy deskundige hulp inroep. Die boek bewapen die boer met die nodige kennis.
Afrikaans, General, Non-Fiction
Handboek oor Veesiektes
R100.00
Author: Monnig en Veldman
Condition: Used – Very Good
Out of stock




