“In my bakkie het ek die nodigste: klere, ‘n skootrekenaar, ‘n kamera, notaboekie. Ek wil hierdie land waaroor ons so praat en praat, weer ‘n slag aan die lyf voel. Ek wil weet of ek nog hier hoort”. ~ Dana Snyman
Afrikaans, General, Non-Fiction
Hiervandaan ~ Op reis in die geliefde land
R60.00
Author: Dana Snyman
Condition: Used – Fair / Good
Availability: 1 in stock




