, ,

Hoe verklaar u dit?

R100.00

Author: Lotz Strauss/Erik Holm / Laurie Smith

Condition: Used – Good

3 Books for R100

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Deel 1, 2 & 3

Deel 1 – Alles wat op aarde en in die heelal gebeur, het betrekking op fisika. Daarom is daar ‘n verklaring van dinge so uiteenlopend soos die knal van ‘n sweep, die afkoeling van ‘n lyk en gravitasiekolke in die ruimte onder die meer as sestig luisteraarsvrae wat beantwoord word.

Deel 2 – Die meeste vrae het direk oor insekte gehandel – veral hulle eienaardige gedrag, hul name of identifikasie van eksemplare wat ingestuur is.

Deel 3 – ‘n Magdom vrae oor die diereryk, letterlik van ‘n klaasneus tot ‘n olifant word behandel…

Shopping Cart