In hierdie boek deel Joost sy drome en ideale wat hy as jong seun gehad het, vertel hy van die hoogtepunte in sy rugbyloopbaan wat sy deelname aan die drie Wereldbeker-toernooie insluit, en ontleed hy die werkswyses van die onderskeie afrigters wat sy loopbaan help vorm het. Hy bespreek die Kamp Staaldraad-skandaal breedvoerig en kyk indringend na sy lang en suksesvolle loopbaan as Bou Bul, asook sy werk as sportkommentator vir SuperSport.
Afrikaans, General, Non-Fiction
Joost Spieelbeeld
R100.00
Author: David Gemmell
Condition: Used – Good
Availability: 2 in stock



