Kamphoer is die ware verhaal van ‘n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoorlog wreedaardig verkrag en vir die aasvoels gegooi is. Met die hulp van ‘n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was. En in die proses word sy teruggestamp in ‘n bomkrater wat sy geglo het lank reeds toegegroei het en veilig bedek was…
Afrikaans, Non-Fiction
Kamp-Hoer
R90.00
Author: Francois Smith
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




