, ,

Kanker Schmanker!

R100.00

Author: Madelein Rust

Condition: Used – Fair/Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

In hierdie aangrypende boek deel die bekende skrywer Madelein Rust die intiemste besonderhede van haar reis met borskanker. Dit ‘n is brutaal eerlike vertelling wat haar belewenis van die siekte met patos en humor uitbeeld. Lesers verkry ‘n eiesoortige blik op die fisieke ervarings van borskankerstryders sowel as die ewig veranderde binnewereld van die wat teen die siekte veg.

Shopping Cart