, ,

Kwaheri , my geliefde

R65.00

Author: Lucia Prinsloo

Condition: Used – Very Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Vanaf die voetheuwels van berg Meru in Tanzanië tot die walle van die Groot Letaba in die Laeveld van Suid-Afrika. Vanaf Jeffreysbaai in die Oos-Kaap tot Bournemouth aan die suidelike kus van Engeland volg die outobiografie die spoor van een familie: Mense gedryf deur hartstog en passie en geloof. Mense wat telkens moet groet. Kwaheri. Mooi loop. Mag dit met jou goed gaan. Maar dit vertel ook van mense wat terugkom huis toe.

Shopping Cart