Om die wereld vir jou kleinkinders te beteken.
Loshande die beste Oupa en Ouma deel kwistig die geheime vanuit die binnekring van grootouerskap – die unieke keuses, en veral daardie vreugdes wat ‘n mens se lewe in een oomblik so vol kan maak. Dit is wanneer jou daaglikse lewe en jou “normale” dagtake byna bomenslike afmetings aaneem – daardie oomblikke wanneer jy voor ‘n klein mensie se oe sy of haar wereld uitmaak.


