, , ,

Lyfslim vir seuns

R70.00

Author: Gretha Wiid

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Jy het miskien honderde vrae oor jou lyf – stonies, wet dreams, ereksies? Watse goed is dit? Jy’s dalk woes opgewonde, maar miskien ook ‘n bietjie gestres. En dan wonder jy dalk ook oor seks. Nie omdat jy dit wat noodwendig wil doen nie. Jy’s net nuuskierig.

As jy maar net geweet het waar om die regte antwoorde te kry. Jou pelle vertel jou miskien van sekere dinge, maar jy’s nie seker of hulle regtig weet waarvan hulle praat nie. En miskien sal jy liewer doodgaan as om vir jou ma-hulle te gaan vra wat die waarheid is.

ONTSPAN! Dis presies waaroor hierdie boek gaan. As jy klaar gelees het, gaan jy alles weet van jou lyf tot  by die dinge rondom vry, en jy sal selfs ‘n paar goodies geleer het oor die girls se lywe en hoe hulle koppe werk.

Hierdie is soos ‘n persoonlike stap-vir-stap handleiding vir al jou vrae en worries.

Shopping Cart