Gebruik hierdie boek wanneer u die baie belangrike onderwerp met u kinders wil bespreek. Gee met liefde en begrip vir hulle die antwoorde waarna hulle soek. Gee ook vir hulle al die inligting wat hulle nodig het, sodat hulle sal weet hoe om te reageer op iets wat ‘n al hoe groter invloed op ons moderne lewe uitoefen…
Afrikaans, General, Non-Fiction
“Mamma wat is VIGS?”
R15.00
Author: J Dodge
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



