, ,

‘n Gesin na God se hart

R40.00

Author: Ken Blanchard / Phil Hodges / Tricia Goyer

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Het jou gesin professionele hulp nodig om ‘n projek saam aan te pak? ‘n Sielkundige om ‘n einde aan ‘n bakleiery te maak? ‘n Polisieman om te keer dat jou kinders mekaar se hare trek? Wanneer dit kom by leierskap in die gesin, het jou kinders nodig dat jy….soos Jesus sal optree.

Maak die idee jou benoud? Saam met Phil Hodges en Tricia Goyer wys topverkoper-outeur Ken Blanchard jou hoe om meer te word soos ons Rolmodel, Jesus Christus. Blanchard verduidelik hoe elke gesin daarby baat wanneer ouers as dienende leiers die voortou neem.

Shopping Cart