, ,

‘n Haan vir Elounda

R50.00

Author: Jan Rabie

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

‘n Haan vir Elounda staan ongeveer in die teken van die reisboek, maar kan beswaarlik so genoem word – eerder ‘n “verblyfboek”. Dit is die relaas van die skywer en sy skilderes-vrou se twee-en-‘n-half-jarige verblyf op ‘n dorpie op ‘n eiland Kreta, waar die Westerse beskawing sy vroegste wortels het.

Jan Rabie gee ‘n reeks vinjette van die lewe en mense in ‘n eenvoudige Kretens-Griekse gemeenskappie. Die skrywer gee ons egter ook luime van erns en besinning maar die grondtoon is ‘n versoenende humor.

Shopping Cart