In hierdie noodsaaklike selfhelpgids tot gesonder verstand, liggaam en gees gee Piet Oosthuizen raad oor:
wat om te doen as jy die simptome van depressie gewaar
wat om te doen as depressie by jou gediagnoseer word
verskillende soorte depressie
watter mediese behandelings beskikbaar is en hoe elkeen werk




