, ,

So praat ons Namakwalanders

R60.00

Author: Tony Links

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Omdat Prof Links se wortels self teruggaan na Namakwaland – sy vader was ‘n gebore Kamiesberger – het die taal van hierdie kontrei nog altyd vir hom groot bekoring ingehou. Hierdie liefde vir Namakwaland, sy mense en sy taal het gekulmineer in ‘n doktorale studie D.Litt-graad in 1983 aan hom toegeken is vir sy wetenskaplike navorsing oor die taal van Kharkams (Namakwaland).

Shopping Cart