, ,

Spook van die wielsleutel

R30.00

Author: PH Nortje

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

In ‘n sekere sin is Spook van die wielsleutel ‘n aanvulling tot Nortje se gewilde outobiografiese vertelling. Ons verneem nou van sy lewe in sy “herfsjare”, en hy vertel verder oor sy kinders se kleintyd en oor sy onderwysloopbaan, die tyd toe ‘n verraderlike klaskamerdrumpel sy dosent-waardigheid aangetas het.

Spook van die wielsleutel is ook ‘n boek oor gewere, bakkies se binnegoed, goeie spys en drank, oor die lewe in’n baie unieke land. En veral oor ‘n jongman wat baie omgee vir sy ou vader en ‘n oupa wat betyds uit die boendoe wil wees vir sy genant se doop.

Shopping Cart