Hoe het jy jou gesin gekry?
Het jy ‘n ma en ‘n pa of ‘n stiefma, of pleegouers, of miskien twee pappas, of twee mammas…?
Daar is baie soorte gesinne, en hierdie boek vertel van hulle. En onthou: Die belangrikste ding is die gesin waaraan JY behoort.
Welkom in die gesin – hoe jy ook al daar beland het!