Mnr. Knuschke van Laerskool Graskop het die klein rooikop seuntjie een kyk gekyk gegee en gese: ” Ek doop jou Wynie, want jou hare lyk nes die rooiwyn wat ek drink.” Mnr. Knuschke se aandeel in die lewe van Wynie Strydom is egter veel groter as bloot die naam Wynie. Dis by hom wat Wynie ‘n onblusbare liefde vir die spel van rugby geleer het.
Afrikaans, Biography, General, Non-Fiction
Wynie- My Bloed is Blou
R75.00
Author: Alita Steenkamp
Condition: Used
Availability: 1 in stock