, ,

Errol Tobias ~ Suiwer Goud

R50.00

Author: Errol Tobias

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Errol Tobias se insluiting in die Springbokspan was dadelik omstrede. In 1980 word hy ons eerste swart Springbok-rugbyspeler – te midde van internasionale sport-isolasie en groeiende protes weens die regeringsbeleid. In Errol Tobias: Suiwer Goud vertel hy openhartig van sy sportloopbaan: vanaf sy kinderdae tot die groot oomblikke in die Groen-en-Goud, die vreugdes, die verlies, en die omstredenheid.

Shopping Cart