,

Janie du Plessis – ‘n Keuse vir die lewe

R50.00

Author: Janie du Plessis / Martie Retief Meiring

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Janie du Plessis se lewe het die belofte van ‘n feeverhaal ingehou: ‘n bevoorregte kinderlewe, ‘n tienerikoon, deel van die glanswereld van die rykes, die aanbiddende media en die filmwereld. Haar huwelik met die skatryk Massimo Beltrami was net nog ‘n hoofstuk in die verhaal. Totdat hy toegegee het aan die dwelm-duiwel kokaien en sy vir haar gesin se voortbestaan moes veg, tot borskanker by haar gediagnoseer is en sy met ‘n klein vuisie die stryd moes aanpak op die pad na persoonlike oorwinning.

Shopping Cart