Die aangrypende verhaal van Andries Hendrik Potgieter se reis uit die duisternis na die lig…
Liglopers is ‘n ware verhaal wat jou gaan verruk en verbyster en jou geloof versterk. Jy gaan saam met Andries Hendrik en Sya in die Lig van God inkyk. Jy gaan die krag en die liefde van God deur jou voel vloei…



