Die Goeie Gasvrou is ‘n omvattende Suid-Afrikaanse onthaalgids. Dit verskaf leiding oor die soort onthaal om te hou, die huur van toebehore, hoe om uitnodigings te rig, spyskaarte saam te stel, die eetvertrek te verfraai en die tafel te dek, die plasing van gaste, bediening en afdek.
Food & Cooking, Non-Fiction
Die Goeie Gasvrou
R50.00
Author: Rina Pont
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




