Maaltydbeplanning bespaar hope tyd, geld en moeite en verseker boonop interessanter en meer gebalansseerde etes. In hierdie unieke kookgids is die beplanning reeds vir jou gedoen – kies net ‘n maandspyskaart, doen jou aankope aan die hand van die volledige inkopielys, en volg die beproefde resepte agter in die boek.
Food & Cooking, Non-Fiction
Gesinskos
R80.00
Christelle Erasmus en Eric Barnard
Condition: Used – Good
Out of stock