,

Keur uit die KOOKKUNS in Suid-Afrika

R50.00

Author: Lynn Bedford Hall

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Lynn Bedford Hall het meer as 300 van haar gunstelingresepte uitgesoek en die resultaat is hierdie pragtig geillustreerde boek met meer as 300 volkleurfoto’s.

Die resepte sluit in voorgeregte, sop, slaaie, hoofgeregte, verleidelike kaaskoeke en nageregte. ‘n Afdeling oor gebak sluit resepte vir koeke, kleinkoekies, skons, teebroodjies, suurdeegbrode en rolletjies en soetgebak in.

Shopping Cart