Daar kom ‘n dag in feitlik enige mens se lewe dat hy ‘n stukkie wildsvleis in die hande kry. En wat hy met daai wildjie doen, is ‘n saak tussen hom en sy gewete. Vries kan jy hom, ja; selfs weggooi ook. Maar as jy van hom ‘n belewenis wil maak, ‘n avontuur, kan jy hom maak soos Pieter Pieterse hom maak.
Afrikaans Fiksie, Fiction, Food & Cooking
Pieter Pieterse se Boskos
R90.00
Author: Pieter Pieterse
Condition: Used – Good
Out of stock


