,

5 tale van die liefde

R45.00

Author: Gary Chapman

Condition: Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Tussen vol skedules en besige dae word liefde vir mekaar dikwels afgeskeep. Ons vergeet om komplimente of daardie “sommer net” geskenkies te gee, of om ‘n drukkie ‘n bietjie langer te laat aanhou.

Wanneer jy dit wat jy in hierdie boek lees in jou huweliksverhouding toepas, sal dit virewig verander- begin sommer vandag.

Shopping Cart