Dit is Tanya.
Tanya is ‘n vrou wat deur verlies, trauma en hartseer besef hoe kosbaar die lewe is . Sy vertel van haar lewe. Haar ma, pa , man en ouma is oor ‘n tydperk van 12 jaar oorlede, een elke drie jaar. Sy het grootgeword met ‘n ma wat aan depressie gely he. Na n perdryongeluk verloor sy haar reuksintuig. Haar man sterf in haar arms en haar lewe verander handomkeer.
Sy skryf uit ondervinding en sy gesels oor wat vir haar werk. Sy se elke dag Hallo lewe, vandag gaan ek lewe!



