, ,

Servetvoukuns

R50.00

Author: Eric Bolsmann

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Wanneer die gasvrou onthaal, is nie net die geregte wat sy aan haar gaste voorsit van belang nie, maar ook die voorkoms van die tafel waarby haar gaste aansit. Met keurig gevoude servette word ‘n feestelike atmosfeer geskep, se sy vir haar gaste dat sy omgee.

Die gebruik van servette  hoef nie net tot deftige onthaalgeleenthede beperk te word nie. Die eenvoudigste ete vir die huisgesin kan in ‘n feesmaal omskep word slegs deur die vindingryke gebruik van servette!

Servetvoukuns stel 101 verskillende maniere om ‘n servet te vou aan die leser bekend, toegelig met stap-vir-stap-illustrasies en talle kleurfoto’s.

Shopping Cart